€ ffffgfgfg ~ BONSMARAS: 223 Animals ~ Mr. Carl Gutter and Son ~ BRANDFORT Jaarlikse Bonsmara Produksie Veiling: Namens MNR C.C. GUTTER en Seun bied ons die volgende aan op die plaas PALMIETFONTEIN, BRANDFORT, geleλ as volg: 50km vanaf BLOEMFONTEIN op die N1 - 50km vanaf WINBURG op die N1, draai af by die WERDA kruising en ry aan vir 6km, draai regs by plaasbord. Vanaf BRANDFORT neem die THABA'NCHU PAD vir 17km. Plaas aan linkerkant € 100 Swaardragtige Verse kalf vanaf 1 Sept € 50 Gedekte Verse € 50 Koeie met kalwers of swaardragtig € 23 Top SP Bulle prestasie getoets, 3 jaar oud, veldaangepas. Uit die kuddes kom vaars met voeromsette die laagste en 5de laagste van alle rasse nl.4,1 en 4,98. 'n Markverwante verkoopsbeleid en 'n naverkoopsbeleid word gevolg, Top gehalte diere word aangebied. Besoekers welkom. Navrae: Carl of Andreas Gutter 051-8211448 of Die Afslaers. € 20 JULY ~ BONSMARAS: 135 Animals ~ Highveld Bonsmara Club Sale ~ KROONSTAD € 31 JULY ~ BONSMARAS: 60 Animals ~ Mr. Wesson van rensburg (Robco) ~ VREDE € 10 AUGUST ~ BONSMARAS: 110 Animals ~ Highveld Bonsmara Club ~ HARRISMITH € 17 AUGUST ~ BONSMARAS: 140 Animals ~ Mr. Fourie Scheepers (Zinabos) ~ FOURIESBURG € 30 AUGUST ~ BONSMARAS: 180 Animals ~ Mr. Smit (Hakplaas) and Mr. Herrmann (Fortress) € 24 SEPTEMBER ~ BONSMARS: 130 Animals ~ Mr. Myburgh (Kingsheath) ~ PETRUSBURG